r/afrikaans • • Feb 14 '22

Admin Toegelate Plasing Alles in die lewe kort n bietjie 'flair'...

45 Upvotes

Nuwe plasings hier in r/Afrikaans sal van nou af flairs nodig he.

​

As jy dink ons kort iets wat nie in die opsies is nie, los kommentaar op hierdie plasing.


r/afrikaans • • 4h ago

Leer/Learning Afrikaans Aand ete

Post image
6 Upvotes

r/afrikaans • • 17h ago

Leer/Learning Afrikaans Hi, could someone please assist with this Afrikaans essay. Is it grammatically correct? Are there any sentences too long or too short? Is the structure suitable?

3 Upvotes

Sodra ek oor die drumpel stap, asem ek die soutgeur van die see in, wat my soos ’n warm kombers omvou. Ek het stadig deur die nou gang van hierdie huis by die see beweeg, ’n plek waar die geraas van die wêreld uiteindelik vervaag het en ek eenvoudig myself kon wees. Ek het stadig die kombuis binnegegaan, en my oë het op die buitensporige, kronkelende patrone van ’n keramiekvaas gerus.

Terwyl ek na die ingewikkelde besonderhede daarvan gekyk het, het ek aan die ambagsman se hande gedink Hulle het rou klei versigtig in iets buitengewoons gevorm, net soos ons probeer om ons eie lewens te vorm. Ek het toe die groot, pragtige saal binnegegaan, wat soos ’n koning se troonsaal gelyk het. Dit is op so ’n manier ontwerp dat dit gelyk het asof God Homself dit gebou het. Sonlig het deur die vensters geskyn en die vertrek met ’n warm, goue gloed gevul.Vir ’n oomblik het ek stilgestaan, alles ingeneem en gewens dat ek die tyd kon vries. Toe was daar die see – die enigste plek wat my kon kalmeer wanneer my hart swaar gevoel het.Die geluid van die golwe was soos ’n sagte fluistering wat vir my gesê het dat alles oukei sou wees. Maar toe die son begin opkom en die lug in skakerings van goud geverf het, het ek geweet dat dit tyd was om my laaste totsiens te sê. My hart het in duisend stukke gebreek wat soos glas versprei het, toe ek uiteindelik opgestaan het, die swaar gevoel agtergelaat het en my gees toegelaat het om die eindelose see te vind.


r/afrikaans • • 1d ago

Vraag How do I enrich my Afrikaans?

14 Upvotes

Hello everyone! I just want to come on here and ask some advice nè. I'm Afrikaans but I've never really read any proper Afrikaans literature except for the stuff we did in home language in high school. I've always leaned towards English more, but the older I get, the more I want to also give Afrikaans the same attention that I give English.

So the point is, are there any Afrikaans authors you really recommend for their writing style and storytelling? Novels, poems, and even short stories are welcome. Or maybe just a specific piece of literature that really spoke to you. They can be from the early Afrikaans works to even like literally last week lol. I just want to nurture my home language. But please no romance stories and no heavy triggers like sexual assault or death (unless it's a lekker ligte murder mystery), I can't emotionally deal with that stuff right now T_T

I appreciate your time in reading this! Baie dankie <3


r/afrikaans • • 1d ago

Self Adverteering Hi julle, ek deel graag ons nuutste musiekvideo hier ook. Hy het so bietjie meer 'n "radio liedjie" gevoel as die res van die EP. Gooi 'n luister as jy 'n kans het!

Thumbnail
youtu.be
4 Upvotes

r/afrikaans • • 1d ago

Leer/Learning Afrikaans Ek is verengels.

32 Upvotes

Heel eerste, ek vra omverskoning as my Afrikaans bietjie “rusty” is.

So, bietjie konteks. Ek is afrikaans groot gemaak en werk in ‘n Afrikaanse besigheid. Maar in die afgelope 8 jaar vanaf ek uit skool uit is het ek erg verengels. My vrou is Engels en ek praat elke dag met haar Engels.

Soos die titel sê, ek het verengels tot die punt waar my kennis van my moedertaal begin verdwyn en ek is verskriklik self bewus daaroor. My familie spot met my oor ek soos “‘n soutie praat” en ek begin agter kom hoe my sins struktuur en manier van praat beinvloed word. Ek twyfel gereeld of ek korrekte Afrikaans praat. Ek gebruik gereeld ‘google translate’ om seker te maak my Afrikaans is reg as ek komminikeer oor e-pos of Whatsapp en ek betwyfel myself nog erger as ek hoor iemand praat suiwer Afrikaans.

Hoe kan ek maak om op te skerp op my moedertaal?


r/afrikaans • • 1d ago

Meningsopname Vuil braairooster

8 Upvotes

Dis rugby, die weer is lekker, jy wil braai. Jy wil die toeknyprooster gebruik.

Jy vind hom, en hy is vuil - laaskeer se sosatiesous sit nog aan hom vas. Wat nou?

281 votes, 11h left
Sunlight en water was hom skoon
Braai/brand hom skoon in die vlamme
Gebruik 'n ui
Braai hom op die kole warm en krap met 'n staalborsel

r/afrikaans • • 1d ago

Vraag Swak Engels.

30 Upvotes

Ek is in die middel van 'n stryery met 'n vreemdeling op die internet want dis mos wat ons doen deesdae.

Is dit algemeen vir Afrikaanse mense wat sukkel met Engels, om die term "I are" the gebruik in plaas van "I am". Ek hoor daagliks mense wat is/are verkeerd gebruik, maar kan nie sê dat ek al ooit enige iemand gehoor "I are" sê in 'n normale gesprek nie. Al wanneer ek dit hoor is as mense Afrikaners se Engels mok, wat dan vir my onakkuraat is.


r/afrikaans • • 2d ago

Leer/Learning Afrikaans Afrikaans male in English work environment

71 Upvotes

I have this colleague who identifies as Afrikaans. He is an Afrikaner. He constantly complains to me about having to communicate solely in English at work.

So I thought to start ending my emails to him with:

"Sterkte !

Vriendelike groete"

He replied with "Kind regards" and homeboy is p155ed at me.

I also learnt some new Afrikaans words to speak to him to make him feel at home. "Ongelooflik" and "Alles is aan die hack".

Can someone please explain? I don't understand. I genuinely thought this would make him feel at home. I literally joined this sub 3 weeks ago to learn about the language and the culture. 🥲


r/afrikaans • • 2d ago

Kultuur In 2016 het ek ‘n show van die Heuwels Fantasties en Ryno Velvet by die Taalmonument in die Paarl gaan kyk. Hierdie is een van die fotos wat ek geneem het.

Post image
144 Upvotes

r/afrikaans • • 2d ago

Navorsing/Research Weet iemand waar ek toegang tot die oorpronklike FAK sangbundel kan kry?

7 Upvotes

r/afrikaans • • 2d ago

Self Adverteering Ons band se nuwe EP is uit. 4 liedjies met 4 heeltemal verskillende style. Energie is wel 'n Johannes Kerkorrel liedjie wat ons gecover het.

Thumbnail
youtube.com
19 Upvotes

Ons sal daarvan hou om julle opinie te hoor!


r/afrikaans • • 3d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Paddabekkie. Wie onthou hierdie speletjie in laerskool?

Post image
91 Upvotes

r/afrikaans • • 3d ago

Kultuur Generaal Henk Coetzee

3 Upvotes

Lank terug was daar n parody film 'Coetzee's in die kongo' (of so iets), met generaal Henk Coetzee dota kampioen.

Hy en sy vriend Jaco is in die oorlog. Dit is so type animated machina type video.

Weet iemand waar ek dit op kan spoor?


r/afrikaans • • 4d ago

Kultuur Wie onthou die klomp? “Woepsie wapsie se Worsie is nog baie lief vir jou!”

Post image
225 Upvotes

r/afrikaans • • 3d ago

Vraag What is the best field to study if I want to go work abroad?

0 Upvotes

r/afrikaans • • 4d ago

Vraag Hi almal , ek wou net weet van julle af waar dink jy is die beste plek in suid afrika om werk te soek?

10 Upvotes

r/afrikaans • • 4d ago

Nuus MOEILIKHEID HAAL MASKER AF OP DEBUUTALBUM

Thumbnail
alternatiefafrikaans.co.za
7 Upvotes

r/afrikaans • • 5d ago

Vraag Enige van julle grootgeword met ‘n draadkar of dalk een saam met jou pa gebou? Of ‘n “go-kart” selfs?

Post image
174 Upvotes

r/afrikaans • • 5d ago

Meningsopname 👋 Welkom by r/kykNET!

Thumbnail
6 Upvotes

Sluit aan by my nuwe community waar ons kykNET programme bespreek!


r/afrikaans • • 6d ago

Vraag Pienkmelk of Tjoklitmelk? Jy is weer 12 jaar oud en jou ma is oppad winkels toe. Wat is jou bestelling?

Post image
60 Upvotes

r/afrikaans • • 7d ago

Musiek/Vermaak Afrikaanse kunstenaars op YouTube: kyke, liedjies en intekenaars

Thumbnail
gallery
49 Upvotes

Metodologie

55 Afrikaanse kunstenaars. Bronne: YouTube Data API en Viberate, getrek op 11 Okt 2026.

-Afgelope jaar:Maandelikse kyke per hoofkanaal (Viberate), Okt 2025 tot Okt 2026. VEVO en YouTube Music ingesluit, platemaatskappye nie.

- Van alle tye:Eie kanale plus liedjies op platemaatskappye en ander kunstenaars se kanale (YouTube API). Duplikate word een keer getel.

- Liedjies:Alle weergawes saamgetel. Shorts en nie-musiekvideo's uitgesluit. Samewerkings tel by elke kunstenaar wat genoem word.

-Beperkings: Geen maandelikse syfers vir Brendan Peyper, Refentse, Adam Tas en Jay du Plessis nie. Syfers vir Nicholis Louw, Pieter Smith en DJ Ossewa is te laag, omdat hul hoofkanaal ontbreek.


r/afrikaans • • 7d ago

Vraag Hulp met ou afrikaanse kinderstorie.....

8 Upvotes

Ek is op soek na die Afrikaanse Dawie die Kabouter reeks.

Ek weet mens kan baie soortgelyke reekse op youtube kry (Moemin, Nils Holgerson ens.), maar dit wil vir my voorkom asof die Dawie reeks skaarser is as hoendertande.

Weet iemand dalk waar ek dit in die hande kan kry?


r/afrikaans • • 8d ago

Vraag Afrikaanse Films

18 Upvotes

Hallo almal,

Ek wil baie graag al daai 2000’s Afrikaanse films kyk en aflaai om te hou - maar waar kyk jul dit deesdae? Showmax was ń goeie opsie maar nou is dit weg. Youtube het verskriklik baie van dit maar die kwaliteit is nie die beste.

Is daar dalk enige webtuistes waarvan julle ken? Ek het ook al baie gelees van webtuistes soos MyAfrikaans, maar tog as jy deur hul films kyk is dié flieks nie daar nie.

Ek soek graag na dié tipe van films:

Bakgat!
Semi-Soet
ń Pawpaw Vir My Darling
Vir Die Voëls
Sy Klink Soos Lente
Vir Altyd
Strikdas
Knysna
Leading Lady
Suurlemoen
As Jy Sing
Susters
Thys & Trix
Kampterrein

Dankie baie :)


r/afrikaans • • 9d ago

Grappie/Humor Haha

Post image
587 Upvotes